Ek en Tanya het in Desember 2015 na Bristol, Engeland getrek vanaf Pretoria, Suid-Afrika. Ons albei is mal oor reis en die natuur.  Aangesien ons nou baie nader aan Europa is as wat ons was toe ons nog in Suid-Afrika was, is dit net logies dat al ons avonture in Europa gaan wees.  Soos elke trippie klaarmaak, gaan ek dit deel op Reg vir Reis. Hopenlik sal dit dan jou kan help as jy ook ‘n soortgelyke toer beplan. Ek sal ook ‘n paar kortpaaie en truuks met jou deel sodat jy ook vreugde kan put uit als wat rondreis kan bied.

Hoop hierdie webwerf inspireer jou om meer te reis en die wêreld te sien!

IMG_3993

Kliek hier om in te skryf vir ons nuusbrief en ontvang gereelde tips en truuks om jou vakansie onvergeetlik te maak!

Advertisements